Thursday, November 27, 2008

I would like some comments and thoughts on the South African government...

4 comments:

Armand.Jooste said...

Useles!Hulle het geen rigting!baklei onder mekaar en ons land rol agteruit!Zuma se enige iets om Prisident te word en deurspreuk homself so hy weet nie eers meer warvoor hy staan nie!Op die omblik het ons 'n President maar ek weet nie eers wie hy is nie! Hoe kan 'n land so gelei word?

Eben said...

Alles is 'n groot grap. Die nuwe party probeer votes werf deur te probeer voorkom as die "Peoples Party", maar kan mens dit regtig glo?? Ek sal ook as ek in daardie posisie is dinge se wat ek voel vir mense belangrik is. That being said, I'd rather put my trust in them than in the JZ show. En dis as ek NET 'n keuse tussen die 2 partye gehad het. Ek wil stem vir een van die minderheids partye, maar is dit die moeitewerd?

boeloe said...

voting increases voting flow and even if you vote for an unknown party it devides the power in the country. This needs to happen because the current people in power can do wathever they want without too many questions governing them.

Mary said...

At this point SA is falling apart because of this exact reason, we have one main party doing as they please and everyone else is just getting dragged along with it. Everyone is starting to have this attitude of "there is nothing I can do about it", which is wrong... If everyone had to bring their side, no matter who your vote is for, we will be able to make the difference, we will be able to start helping in what is happening to our land!